Johan SmithJohan Smith werk al vir meer as 30 jaar met jongmense, onderwysers ouers en gesinne. Van sy meer as 30 boeke fokus veral op dié groepe. Hy tree landswyd op by kerke en skole. Sy boodskappe, praatjies en reekse fokus op ouerskap en die gesin, dssipelskap, depressie, uitbranding en geestelike groei. Hy het al by vele konferensies opgetree. Johan het ook al tientalle jeugkampe, jeugweke en praatjies vir jongmense by skole en kerke aangebied. Hy bied ook graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies aan vir onderwysers by skole, asook geestelike leiers. Johan is getroud met Helena en hulle het 3 kinders. Sy kleinkinders lê hom baie na aan die hart. Johan kan gekontak word by info@vitaamp.co.za. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code