Buy books written by Willie Pienaar Available at Bookswagon
close menu
Bookswagon
search
My Account
Willie Pienaar

Willie Pienaar

Willie Pienaar en sy vrou woon in Bellville. Hy is 'n Professor Emeritus aan die Universiteit van Stellenbosch. Willie was 'n algemene praktisyn op die platteland waar hy die vernietiging wat alkoholmisbruik veroorsaak, eerstehands beleef ht. Hy het in psigiatrie gespesialiseer en het as dosent en terapeut voltyds betrokke geraak by die wêreld van verslawing. Sy doktorale
tesis fokus op alkohol en die brein. Prof. Pienaar is ook betrokke by die provinsiale en nasionale beplanning van gesondheidsdienste en rehabilitasie in die veld van verslawing. Pienaar is sedert 1982 'n lid van die Stiklandhospitaal
se multidissiplinêre span by die eenheid vir alkohol-rehabilitasie. Hy verwerf in 2000 'n MFil-graad in Bioetiek aan die Universiteit van Stellenbosch.

Read More Read Less

2 results found
Filter0Switch to Grid View
List viewGrid view
Sort By:
1.
Sober
Publisher: LAPA Publishers
No Review Yet
AED0
Binding:
Digital (delivered electronically)
Release:
01 Apr 2023
Language:
Afrikaans
Out of Stock
Notify me when this book is in stockNotify Me
2.
Sober
Publisher: LAPA Publishers
No Review Yet
AED0
Binding:
Paperback
Release:
01 Apr 2023
Language:
Afrikaans
Out of Stock
Notify me when this book is in stockNotify Me
No more records found