Sunel CombrinckSunel Combrinck is ’n hoërskool-onderwyser met ’n hart vir jong mense en stories. Sy bedryf ook VasgeINK-skryfskool by die Hoërskool Eldoraigne in Centurion waar sy tieners die kuns van storieskryf leer. Tans leef sy haar eie romanse uit saam met haa universiteitsliefde en hulle kosbare, besige, rooikop Bytjie-meisiekind. Huidige titels wat reeds op die rak is sluit in haar debuutverhaal, Hartklop, ’n Beeldskone Nagmerrie, twee dagstukke in Listen Up! en Sneller, ’n tienerromanse. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code