Philip de Vos
Philip de Vos is ’n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer vanAfrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend virsy ligte rympies asook limerieke. Verder is hy ook ‘n rymvertaler en skrywer enadio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste.
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code