Mia SingelsMia Singels is ’n oudonderwyser, met 13 jaar onderwys-ondervinding. Gedurende hierdie tyd werk sy ook as vryskutontwikkelaar en -skrywer vir verskeie uitgewers van opvoedkundige boeke. Sy is sedert 2021 ’n vakspesialis en ontwikkelaar vir Afrikaans Histaal by die MOS Skolegroep waar sy haar beywer om die kurrikulum op ’n vars en interaktiewe manier aan hoërskool-leerders te verpak. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code