Maritha SnymanMaritha Snyman word allerweë as een van die grootste kinderboekkenners in Afrikaans beskou, en sy het veral bekendheid verwerf danksy haar leserstudies op die gebied. Sy is die skrywer van topverkoper-kinderboeke soos die Liewe Lawwe Lagboek-reeks, ’ Annerste ABC-boek vir aspatatte, en verskeie titels in die Reënboogrant-reeks. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code