Maretha MaartensMaretha Maartens verwerf veral bekendheid met haar kinder- en jeugverhale en verower verskeie pryse in hierdie genre, onder meer: die M.E.R.-prys, die Sanlamprys Goud vir Jeuglektuur, die Credo-prys, die De Jager-HAUM-prys, en die JP van der Walt-pry. Sy is ook in 2020 as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie aangewys met Bethel se berg. Benewens haar kinder- en jeugskryfwerk is sy ook bekend vir die groot aantal geestelike en didaktiese boeke wat sy tot dusvêr gepubliseer het. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code