Kobus GallowayKobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken en ná skool het hy grafiese ontwerp studeer. Hy is die skepper van Idees vol vrees, wat vinnig die gewildste Afrikaanse spotprentreeks in die wêreld geword het. Sy politieke parodie Where’s Zuma? ht in 2015 verskyn, en ’n Wolf in skaapsklere is in 2017 gepubliseer. Kobus is ’n grafiese ontwerper, illustreerder en komediant, en die eienaar van Komedie Media. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code