Jozine BothaJozine Botha is ’n pastoor en berader by Prisma gemeente in Wonderboom, Pretoria. Om na mense se stories te luister is haar passie en dit was juis die stories van mishandelde vroue en kinders wat haar debuutroman geïnspireer het. Sy het Ingenieurswes by die Universiteit van Pretoria studeer en ’n akademiese boek geskryf vir haar Meesters in Bedryfsingenieurswese. Op dertig ervaar sy weer ’n sterk roeping na die bediening en begin Teologie NWU studeer. Sy voltooi haar Meesters in Pastorale berading en skryf haar eerste liefdesverhaal met ’n geestelike inslag. Die jare tussen ons is Jozine se debuutroman. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code