Emsie Martin
Emsie Martin word groot en gaan skool in Barkly-Wes en begin na skool in die bankwese werk. Later bied sy kunsklasse aan in verskeie dorpe in die Noordkaap en Vrystaat. Emsie skryf van 2004 tot 2010 'n weeklikse rubriek en soms berigte oor geskiedundige gebeurtenisse en profiele in die Suid-Kaap Forum. Sy was al subredakteur by George Herald, Oudtshoorn Courant en die Graaff-Reinett Advertiser. Emsie het ook gewerk as vryskutjoernalis vir Vrouekeur en reisartikels geskryf. Sy het 'n bemoedigende Facebook-groepblad begin, Olie vir jou lamp, en die uitersgewilde groep het tans meer as 25,000 lede. Emsie woon in George.
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code