Elize ParkerElize Parker is ’n omgewingsjoernalis en skrywer van twee Christenfiksie-reekse; sowel as talle dagstukkieboeke in Engels en Afrikaans. Sy was sewe jaar ’n kolomskrywer vir Huisgenoot-tydskrif en verbonde aan nuusspanne van Laevelder-koerant en Bullein Radio-nuusagentskap. Sy val graag in die pad na die Weskus om oor krimpende pikkewynbevolkings te skryf en stap agterpaaie van die Overberg op soek na vlugvoetige rooikatte. Elize werk as ’n joernalis en woon in Pretoria. Sy is ma van twee dogters; onderwyseres Ruby; en navorser oor pandemies; Edyth. Sy droom daaroor om ’n boek te skryf oor bedreigde groot kat bevolkings soos leeus en tiere. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code