De Wet HugoDe Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al vir meer as 'n dekade by 'n Britse internasionale skool in Saoedi-Arabië. Hy kom oorspronklik van 'n Bolandse wynplaas buite Worcester af, maar noem Kleinmond deesdae sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy is de skrywer van onder andere die gewilde Grilgrypers- en Kies-jou-avontuur-reekse en in sy vrye tyd lees, reis en fliek hy graag. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code