Cliff TurkCliff Turk het al meer as 1000 lesings oor 'n verskeidenheid astronomiese onderwerpe gegee en het ook talle naglugwaarnemings aan allerlei groepe aangebied. Hy is 'n erelid van die Astronomiese Vereniging van Suider-Afrika en het voorheen as voorsittr (1986€“1987), besigheidsbestuurder (1996€“2009) en eretesourier (2003€“2010) gedien. Hy is ook 'n lid van die Royal Astronomical Society in Londen, 'n lid van die British Astronomical Association en 'n erelid van die Hampshire Astronomical Group. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code