Chris BarnardChris Barnard is een van die mees bekroonde skrywers in Afrikaans, met tientalle boeke tot sy krediet, in 'n wye verskeidenheid genres. Sy draaiboek oor 'n werklike periode in Eugène Marais se lewe is die teks vir 'n gelyknamige speelfilm deur die reisseur Katinka Heyns, Barnard se vrou. Dit is die jongste van talle produksies vir film en televisie deur hierdie veelbekroonde skeppers. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code