Theodore KeyTheodore Key is ’n vryskut-illustreerder van Kaapstad. Hy het ‘n graad in grafiese ontwerp aan die Universiteit van Pretoria behaal en illustreer kinderboeke, advertensieveldtogte, tydskrifte en koerante. Wanneer hy nie besig is om te teken nie, swemin die see, lees boeke oor diere en geskiedenis of speel met sy kat. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code